KINGDOM BIBLE COLLEGE 22 – Interesting Topics

INTERESTING TOPICS FOR 2019

We want to take this opportunity to invite you to become a Student of the kingdom Bible College at TRT.  There are some very new and interesting Topics for 2019.  Some of these interesting Topics include:

Angelic Beings and spiritual Hosts, Satan and his Demons, The Reality of Heaven, The Reality of Hell, Codes in the Bible, Ultimate Prayer Confessions, Deliverance (Spiritual Cleansing), God’s Kingdom; The Bodily Godhead, Divine Faith, Financial Breakthroughs, Divine Healing, Prophecy!…. and many more… These are only a few of the 184 different Topics that can be studied at TRT Kingdom Bible College.

      

You can join any time of the year, but the beginning of the Year is preferred. There is a Once Off Registration Fee of only R300-00 (Special for January only), afterwards R3350-00 for the rest of the Year.  Chapters can be bought at R100-00 per Chapter if you are a student; and R120-00 if you are not a Student of the College.

For more information contact us on Email at RestorationTRT@gmail.com.

KINGDOM BIBLE COLLEGE 21 – Chapters

CHAPTERS FROM KINGDOM BIBLE COLLEGE HAND-BOOK

The Board of the Bible College has decided to allow individuals to BUY Chapters from the Kingdom Bible College Hand-book without having to register as a student of the Bible College.

We understand that some individuals want to grow spiritually but do not have the time to do full-time studies and enroll as a student; to run classes; do tasks  and do field-trips.  Therefore it was decided that individuals who just want to learn about God’s Word and His Kingdom will be allowed to BUY Chapters from the Bible College Office irrespective of whether they are a student or not.

Please note the following:

Students of the Kingdom Bible College pay R100-00 per Chapter.   Individuals who are not registered as Students will pay R120-00 per Chapter.

Please make use of this opportunity to study God’s Word in this Year and grow spiritually.

A List of All the Chapters that are available can be requested by Email at RestorationTRT@gmail.com.

  

 

KINGDOM BIBLE COLLEGE 20 – Special Registration Fee 2019

KINGDOM BIBLE COLLEGE

Please note that the Kingdom Bible College re-opens on 12th January for Registration in 2019.  The normal price for Registration is R350-00 per person (Once Off Fee); but if you join during the month of January you will only pay R300-00 for your Registration.

After registration you will pay R100-00 per chapter.  Chapters varies from between 20-30 pages per Chapter, or sometimes more.  We trust that you will consider becoming a Student of TRT Kingdom Bible College in 2019 so that you can learn much about God and His Kingdom, and His precious Word.

If you are interested please email us on RestorationTRT@gmail.com so that we can email you the Registration Papers.  We look forward to Teaching you the Word of God and His Kingdom.

Shalom

College Team.

KINGDOM BIBLE COLLEGE 19 – Festive Season

PLEASE NOTE THAT OUR KINGDOM BIBLE COLLEGE IS CLOSED FOR DECEMBER DURING THE FESTIVE SEASON.

THE BIBLE COLLEGE WILL OPEN AGAIN ON 15 January 2019.

FOR THOSE WHO ARE INTERESTED IN JOINING THE BIBLE COLLEGE AS A STUDENT FOR THE NEXT YEAR , PLEASE CONTACT US BY EMAIL AT RestorationTRT@gmail.com.

Be kind enough to leave your name, surname, phone number, email address and we will get back to you as soon as possible.

Thank you for your willingness to study God’s Word.

May you have a blessed Christmas.

Shalom.

KINGDOM BIBLE COLLEGE DEPARTMENT

KONINGKRYK BYBEL KOLLEGE 18 – Profetiese Dames

PROFETIESE KRAGTIGE DAMES

Volgens my opinie is dit baie belangrik dat elke Christen moet bewus wees van die feit dat daar voorlopers was wat jare terug dieselfde geveg deurgegaan het as wat kinders van God vandag doen.  Hierdie vuurvreters vir die Koningkryk van God was almal baanbrekers op die gebied van profetiese vooruitgaan in die Christelike geloof.

Ek glo dat elke Christen moet weet wie hierdie mense was, wat hulle vir God gedoen het, en hoe hulle te werk gegaan het om te bereik wat hulle het, gedurende die tye wat hulle aan bewind was in Christelike kringe.  Baie mans sowel as dames wat in Christelike kringe beweeg het, het magtige dade in die naam van Jesus Christus gedoen.

In hierdie les maak jy kennis met drie kragtige vroue wat baie wonderwerke verrig het in die naam van Jesus Christus.  Ek glo en vertrou dat die lewens-ervaringe van hierdie vroue jou daartoe sal aanspoor dat jy sal besef jy is nog nie te oud om iets vir Jesus te doen nie.

Kathryn Kuhlman                              Aimee Semple Mc Phearson             Maria Woodworth-Etter

Indien jy meer wil leer van hierdie dames, is jy welkom om by ons Koningkryk Bybel Kollege aan te sluit.  Vir meer inligting kontak ons op die Kantoor Nommer 0761580954.

KONINGKRYK BYBEL KOLLEGE 17 – Uitnodiging

TRT KONINGKRYK BYBEL KOLLEGE 

  • Goeiedag al die kinders van die Here,
  • en welkom aan diegene wat nog nie die Here ten volle dien nie,
  • Ook welkom aan elkeen wat nuut is op ons Blog.

Vandag wil ons graag van die geleentheid gebruik maak om ons Bybel Kollege aan julle bekend te stel.

By die TRT Koningkryk Bybel Kollege sal jy ELKE BOEK van die Bybel deurwerk in diepte, met baie openbarings wat jou verstom sal laat staan!  Hierdie Openbarings word met jou gedeel sodat jy kan groei in jou geestelike lewe!.

Behalwe elke boek van die Bybel is daar ook ander Onderwerpe wat gehanteer sal word, soos byvoorbeeld die Realiteit van Hel en Demone, Engele, Groot Progete en kleiner Profete; wie was hulle en wat het hulle eintlik gedoen, en hoekom is hulle in die Bybel?  Jy sal ook leer van Onderskeidingsgees, Gawes, Motiverings-gawes, Vrugte van die Gees, kodes van die Bybel, en nog soveel meer…

Die Bybel Kollege benodig ‘n eenmalige betaling van slegs R300-00 om in te skryf, en jy doen die studies in jou eie huis op jou eie tyd.  Niemand jaag jou aan nie, en jy kan jou tyd vat, maar jy moet ‘n minimum van EEN Hoofstuk per maand bestel.  Die Hoofstukke beloop slegs R100-00, dis rerig nie baie nie en jy kan soveel leer daaruit.  Daar is ‘n eksamen wat geskryf kan word aan die einde van die jaar maar dit is nie verpligtend nie.

Skakel gerus die volgende persone en vra hulle oor die Leringe van die Bybel Kollege:

  1. Lauriza Zeelie – 076 920 8500
  2. Godfrey Chippeta – 081 499 7221
  3. Melanie Verwey – 0825697772
  4. Annemarie van den Berg – 082 801 8482
  5. Hettie Rust – 0798601148

Ons hoop en vertrou dat jy die regte besluit sal neem en aansluit by TRT Koningkryk Bybel Kollege vir jou “Bachelor’s in Ministry Degree’ (Eerste jaar studie) van twaalf maande.   Jy kan ook besluit om die tweede en derde jaar studie te loop vir jou Diploma in Bybelkunde.

Laat weet ons per e-pos as jy belangstel om aan te sluit, en ek vertrou dat die Here jou baie sal help met jou studies, en jy die Bybel nog meer sal verstaan namate jy hierdie studies deurwerk.  Ons e-pos adres is RestorationTRT@gmail.com.

Baie dankie vir julle ondersteuning en vertel asseblief julle vrende en familie van ons BLOG.  Shalom.

TRT BYBEL KOLLEGE KANTOOR